Goed om skakel na egte wetenskap te sien i.p.v. “wetenskap”. Dis so jammer dat christene so maklik deur s.g. “wetenskap” geïntimideer word. Dit terwyl daar veel meer ooreenkomste tussen die Bybel en die wetenskap is as die verskille wat die ateïste so beslis beweer.
koosvannermerwe said:
Dankie Wynand!