Weerstaan Belhar = Weerstaan die Heilige Gees. Aldus Prof Nelus Niemandt
Prof Nelus Niemandt op Media 24 vandag: Pieterse sê Belhar sal uiteindelik net deur almal aanvaar word op ’n “natuurlike” …
Prof Nelus Niemandt op Media 24 vandag: Pieterse sê Belhar sal uiteindelik net deur almal aanvaar word op ’n “natuurlike” …
Sint Francis word vandag as volg aangehaal: Verkondig die Evangelie ten alle tye, en wanneer dit nodig is, gebruik woorde. …
Ter agtergrond ‘n akademiese joernaalartikel deur Dr Plaatjies van Huffel, op die oomblik moderator van die VGKSA. Beklemtoning is myne. …