Henry is ‘n afgetrede predikant wat ook geesdriftig sendingwerk gedoen het, maar veral ook bekend is vir sy pragtige skilderye – lees meer oor hom hier:
Ek wil vanmore op Ds Jackson se video hierbo, AMEN se!
Ek voeg hierby uit Jermia 25 vanaf vers 34:
“Huil ,herders, roep om hulp,
rol in die stof, leiers van die kudde!
Die dag het gekom dat julle geslag word.
Julle sal tot n val kom.
Ek sal julle stukkend slaan
al is julle soos kosbare erdewerk.
Daar sal nie vir die herders n plek wees
waarnatoe hulle kan vlug nie,
die leiers van die kudde
sal nie kan ontsnap nie.
Luister hoe skreeu die herders,
hoe huil die leiers van die kudde,
want die Here vernietig hulle weiveld.
Die weivelde waar daar vrede was,
word uitgewis deur die gloeiende toorn van die Here.
Die herder sal sy hut verlaat soos die leeu van sy leplek af padgee.
Hulle land sal verlate wees.
Die toorn wat alles platvee,
die gloeiende toorn van die Here sal dit alles doen”
Ek glo dat die Here sy oordeel sal voltrek, in waar daar verkeerdelik “gelei” word deur die herders waarvan Hy praat, glo my !
Henrietta Klaasing said:
Henry is ‘n afgetrede predikant wat ook geesdriftig sendingwerk gedoen het, maar veral ook bekend is vir sy pragtige skilderye – lees meer oor hom hier:
http://www.henryjackman.co.za/Biography__Henry_James_Jackman/biography__henry_james_jackman.html
Ferdi Gerstner said:
Ek wil vanmore op Ds Jackson se video hierbo, AMEN se!
Ek voeg hierby uit Jermia 25 vanaf vers 34:
“Huil ,herders, roep om hulp,
rol in die stof, leiers van die kudde!
Die dag het gekom dat julle geslag word.
Julle sal tot n val kom.
Ek sal julle stukkend slaan
al is julle soos kosbare erdewerk.
Daar sal nie vir die herders n plek wees
waarnatoe hulle kan vlug nie,
die leiers van die kudde
sal nie kan ontsnap nie.
Luister hoe skreeu die herders,
hoe huil die leiers van die kudde,
want die Here vernietig hulle weiveld.
Die weivelde waar daar vrede was,
word uitgewis deur die gloeiende toorn van die Here.
Die herder sal sy hut verlaat soos die leeu van sy leplek af padgee.
Hulle land sal verlate wees.
Die toorn wat alles platvee,
die gloeiende toorn van die Here sal dit alles doen”
Ek glo dat die Here sy oordeel sal voltrek, in waar daar verkeerdelik “gelei” word deur die herders waarvan Hy praat, glo my !
Ferdi Gerstner.