Hoekom is dit so maklik vir “geestelike” leiers om kompromieë aan te gaan ter wille van getalle, status en geld? Dit is hartseer om die skade te sien wat dit aanrig. Ek en my gesin is uit die Agapé gemeente gedryf in Louis Trichardt deur die senior pastoor omdat ek kapsie gemaak het teen sy boodskap wat hy van die kansel af verkondig het dat Jesus onvolmaak gebore is, dat Hy Sy Goddelike baadjie met geboorte uitgetrek het en weer met opstanding uit die dood aangetrek het! Dit het meer as ‘n jaar gelede gebeur en die seer bly eet aan ons; ons is nog opsoek na ‘n nuwe geestelike tuiste.
Het geestelike leiers se beroepe dalk te kommersieël geraak? My oupa was ook ‘n predikant en hy het baie jare in Afrika sending werk gedoen, ek onthou hom as ‘n absolute nederige en liefdevolle person, wat enige iets vir sy naaste sou doen. Geld/status was nooit ooit sy motivering. Ek bid so dat passie vir die regte redes sal terug kom in ons land se kerke, en mag God hulle seen waar dit wel teenwoordig is.
Sekularisasie… Die kerk het die bestuursbeginsels van die sekulêre wêreld aangeneem wat tot gevolg het dat die lyn tussen die taak van ‘n predikant en die van ‘n bestuurder van ‘n besigheid sodoende vervaag het.
Henrietta said:
Sjoe, kragtige boodskap! Dankie Wynand
Jaco Oberholzer said:

Liza-Nel said: