Jaap Durand se boek Evolusie, Wetenskap en Geloof. ‘n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin, is onlangs deur Bybel Media uitgegee. Bybel Media is nie ‘n sekulere of onafhanklike uitgewer nie, dit behoort 100% aan die NG Kerk en word in ‘n groot mate uit skenkings en erflatings van NG Kerk lidmate finansier. Mens kan dus sê dat die NG Kerk amptelik die boek uitgegee het. Die boek is ook hoog aangeprys in Kerkbode, die amptelike mondstuk van die NG Kerk. Dit sou dus redelik wees vir die gemiddelde lidmaat om aan te neem dat Durand die amptelike siening van die NG Kerk verteenwoordig.

Ongelukkig verkondig Durand ‘n uit-en-uit heidense wêreldbeeld en filosofie in die boek.

Kliek hier om die volledige artikel te lees.