Slabber le Cornu skryf ‘n goeie artikel op sy blog  hier: http://proregno.com/2013/05/27/die-pous-arminianisme-en-vir-wie-het-christus-gesterwe/

Vir wie het Christus gesterwe?

Dr Ben du Toit het tydens sy tug ondersoek beweer dat mense wat nie van Jesus gehoor het nie, gered kan word. Tydens die ondersoek het een van die ondersoekliggaam se lede Romeine 2 (buite konteks!!!)  aangehaal om te beweer dat God na mense wie nie die Evangelie gehoor het nie se harte sal kyk op die oordeelsdag om te besluit of hulle gered sal word of nie.

Dus is 1) geloof nie noodwendig nodig vir redding nie en 2) is werke dan die grond van redding.

En toe beweer Prof Nelus Niemandt dat Dr du Toit se leerstellings “binne die raamwerk van die NG Kerk val”.

Lees asb Slabber se volledige artikel om te sien hoe ver van die Gereformeede Bybelse geloof hierdie mense gedwaal het. 

Ek katenpyst die laaste paragraaf van Slabber se artikel hier in:

FOR WHO DID CHRIST DIE?

John Owen


The Father imposed His wrath due unto, and the Son underwent punishment for, either:

  1. All the sins of all men.
  2. All the sins of some men, or
  3. Some of the sins of all men.

In which case it may be said:

  1. That if the last be true, all men have some sins to answer for, and so, none are saved.
  2. That if the second be true, then Christ, in their stead suffered for all the sins of all the elect in the whole world, and this is the truth.
  3. But if the first be the case, why are not all men free from the punishment due unto their sins?

You answer, “Because of unbelief.”

I ask, Is this unbelief a sin, or is it not?

If it be, then Christ suffered the punishment due unto it, or He did not. If He did, why must that hinder them more than their other sins for which He died? If He did not, He did not die for all their sins!”