Die groot vraag is steeds wat Prof Niemandt glo. Sy helde is skynbaar Jurgen Moltmann en Robb Bell, beide mense verwerp die gereformeerde, tradisionele Christelike geloof.

Die groot waarde van hierdie gesprek is dat Prof van Rensburg die emergent kerk ontmasker. Prof Niemandt probeer die emergent kerk konsekwent verdedig.

Waarom?

Luister op 38 minute wat sê Prof Niemandt van Tony Jones, en dan prof van Rensburg se aanhaling van Tony Jones:

The church’s fixation on the death of Jesus as a universal saving act must end and the place of the cross must be re-imagined. Why? Because of the cult of suffering and the vindictive God behind it.

Kliek hier om die potgooi te luister! Kruis en Dwars gesprek oor emerging church 22/04/2012