Berig van Neels Jackson in die Beeld

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerk-is-raadop-oor-al-die-leuens-20120229

Ek haal aan:

“Van Aarde het ook gesê hy meen die teologiese kwessies wat nou op die spits gedryf word is ’n rookskerm vir mense wat beskouings huldig wat op rassisme gegrond is.”

Prof van Aarde word aangeval oor hy die maagdelike geboorte van Jesus, en ander kern waarhede van die Christelike geloof ontken, soos duidelik uit sy boek “Fatherless in Galilee” blyk.

Dit skep onmiddelik die vraag: is diegene wat glo in die maagdelike geboorte rassiste?

Ek moet sê, Prof van Aarde, dit is die mees kreatiewe gebruik van die rassisme-kaart in die geskiedenis van ons land!

Die video wat Prof van Aarde so ontstel is hier.