Ek het sopas John MacArthur se boek “The Truth War” voltooi. Dit gee ‘n uitstekende Bybelse redenasie vir waarom die emergent kerk nie Christelik is nie maar ‘n gevaarlike leuen is wat in ‘n waarheidsoorlog beveg moet word. 

Beslis die moeite werd om te lees!

Hieronder is deel 1 en deel 2 van ‘n radio onderhoud wat MacArthur oor die boek gevoer het.