• Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

hier staan ek

~ ek kan nie anders nie, mag God my help, Amen

hier staan ek

Monthly Archives: April 2012

Prof Nelus Niemandt verdedig die emergent kerk in Beeld, maar spreek nie hulle dwaalleer aan nie!

30/04/2012

Prof. Nelus Niemandt het gister op rekord teenoor Neels Jackson in Beeld gegaan en die emergent kerk WEEREENS verdedig. Sendingbeweging …

Continue reading »

Ds. Frans van der Merwe in Beeld: Dit is skokkend dat Prof. Nelus Niemandt die emergent kerk verdedig.

27/04/2012

Keer dié kerkdwaling wat in SA posvat (BEELD van 27 April 2012 , nie elektronies beskikbaar nie!!!) Ds. Frans van …

Continue reading »

Prof Johan Janse van Rensburg in Kerkbode oor Kerkbode se integriteit. (Leuens, alles leuens! Almal is leuenaars!)

26/04/2012

Die oorspronklike Kerkbode brief is hier! En dit was na aanleiding van hierdie artikel. (Edit 01/05/2012: Dr Christo de Klerk …

Continue reading »

Prof Nelus Niemandt bely Christus se liggaamlike opstanding! Gaan hy nou erken daar is dwaling in die NG Kerk?

26/04/2012

Prof. Nelus Niemandt het uiteindelik in die openbaar bely wat hy glo oor twee van die vrae wat ek aan …

Continue reading »

Dr Ben du Toit ontken hy is ‘n panenteïs en weerspreek sy eie boek so direk. Maak dit sin?

26/04/2012

Hierdie is twee poste geknip uit hierdie draad op NG Kerk se facebook bladsy. Die opmerking wat Dr du Toit …

Continue reading »

Radiodebat tussen Prof Johan Janse van Rensburg en Prof Nelus Niemandt

23/04/2012

Die groot vraag is steeds wat Prof Niemandt glo. Sy helde is skynbaar Jurgen Moltmann en Robb Bell, beide mense …

Continue reading »

Ds Jan Louw en Ds Theo Danzfuss se beswaarskrif wat deur die Hoëveld Sinode na die Algemene Sinode verwys is.

20/04/2012

BESWAARSKRIF TEEN ‘N BESLUIT VAN DIE ALGEMENE SINODE VAN 2011 AANGAANDE DIE BEDIENING VAN BEVRYDING. Aanbeveling aan die Sinodale Dienskommissie …

Continue reading »

Ds Johan Conradie: NG Kerk lidmate is geestelik en emosioneel onvolwasse

20/04/2012

Die oorspronklike artikel van Neels Jackson is hier. Reg, miskien is ek te geestelik en emosioneel onvolwasse om die artikel …

Continue reading »

Kom ons speel: Soek John Shelby Spong se 12 Artikels in die NG Kerk!

20/04/2012

Kom ons speel: Soek John Shelby Spong se 12 Artikels in die NG Kerk! Ek het al twaalf al op …

Continue reading »

NG Sinode gevra: dink weer oor saambly – BEELD

19/04/2012

Hierdie artikel het vandag in Beeld verskyn maar is nog nie aanlyn beskikbaar nie. NG Sinode gevra: dink weer oor …

Continue reading »

← Older posts

Nuwe atrikels

  • Die uitkoms van die dwaalleer tug ondersoek teen Dr Ben du Toit
  • Kevin DeYoung in Boksburg oor Eenheid in die Kerk
  • Kevin DeYoung oor sy besoek aan Suid Afrika
  • Jurie le Roux en Teilhardisme (Of is dit de Chardinisme?)
  • Gemeente treur oor Lina se Heengaan.
  • Kerkbode: Danny Fourie “bedank”.
  • My verskoning aan die NG Kerk leierskap
  • Is jy gered?
  • Kevin DeYoung oor die “manupilasie” van openbare figure.
  • Hoe groot is God se genade? ‘n Lesbiër se verhaal.
  • Dr Kobus Gerber en die “Roomse Gevaar”
  • Ope brief aan Ds Danie Mouton, voorsitter van Bybel Media
  • John Lennox: Kan mense wat “rasioneel -krities” dink die Bybel glo?
  • Verklaring van moderamen rakende Woordfees laat ernstige vrae.
  • Bybel Media ondersteun die growwe dwaalleer van Teilhard de Chardin, New Age guru.
  • Ferdie Mulder oor Abel Pienaar se “krities-rasionele” stompsinnige onnoselheid.
  • Kerkbode Kaskenades! Ds Johannes de Koning se blog.
  • Danny Fourie se eposse aan Pieter Fourie en Danie Mouton
  • Wat glo Jean Oosthuizen?
  • Die hel breek los by Kerkbode: Storm om Pieter Fourie en Danie Mouton

Argiewe

  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • August 2012
  • July 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012
  • March 2012
  • February 2012
  • January 2012
  • December 2011
  • November 2011
  • October 2011
  • September 2011

Interne skakels

  • Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

Die rede

Aangesien u Keiserlike Hoogheid en hoogwaardigheidsbekleërs van my 'n kort, direkte en eerlike antwoord verwag, sal ek een gee.
En hier is dit: Ek kan nie my geloof onderwerp aan die pous of die raad nie, want dit is so helder soos daglig dat hulle self in valse lering verval het, en dat hulle hulleself selfs ooglopend weerspreek.
As ek dus nie oortuig word deur bewyse uit die Heilige Skrif of gesonde rede nie, as ek nie deur die einste Skrif wat ek aangehaal het oortuig word nie, as my gesonde oordeel nie op hierdie manier aan God se Woord onderwerp word nie, kan of sal ek niks terug trek nie, want dit kan nie reg wees dat 'n Christen teen sy Vaderland spreek nie.

Hier staan ek. Ek kan nie nie anders nie.

Mag God my help.

Amen

-- Martin Luther, 1521

* * * * * * * * * * * * **

Panenteïsme is ongelooflik aantreklik vir die natuurlike mens want dit verkondig Satan se oudste pickup line:
“Jy sal soos God wees…”

* * * * * * * * * * * * **

As Jesus ‘n mal leuenaar was soos hierdie dwaalleraars (wat die bestaan van die duiwel ontken) by implikasie beweer, waarom kom ons dan nog kerk toe?

* * * * * * * * * * * * **

Na aanleiding van uitlatings deur Rob Bell in sy boek”Love Wins”, het ‘n dame met die naam, Theresa Morris die volgende kommentaar gelewer, “The wolves in sheep’s clothing are more scary than the Muslim Jihadists. The worst that the the Jihadists can do is kill bodies. After that, people go to Heaven or hell, depending on their relationship with Jesus (Or the lack of it). However, the Robb Bells of the world refuse to enter the narrow gate and they hinder people who are trying. People will go to hell b ecause of them. That is a lot worse than being blown up.”

Kliek hier as jy die blog per epos wil volg!

Blog at WordPress.com. Theme: Chateau by Ignacio Ricci.