• Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

hier staan ek

~ ek kan nie anders nie, mag God my help, Amen

hier staan ek

Monthly Archives: March 2012

Antwoord op Prof Nelus Niemandt se artikel in Kerkbode 16/03/2012

14/03/2012

Geagte Prof Niemandt U artikel in die Kerkbode van 16/03/2012 verwys. (http://www.kerkbode.co.za/NuusLees.asp?id=273) A) Agtergrond Ek het u in persoonlike eposse …

Continue reading »

Leraars in die NG Kerk wat die belydenisskrifte verwerp pleeg bedrog!

08/03/2012

Leraars in die NG Kerk wat die belydenisskrifte verwerp pleeg bedrog! Die volgende is ‘n uittreksel uit die besluite van …

Continue reading »

Moenie die evangelie verwyder nie! Prof. Johan Janse van Rensburg

08/03/2012

Prof Johan Janse van Rensburg in die Volksblad http://www.volksblad.com/MyVolksblad/Briewe/Moenie-evangelie-verwyder-20120307 Moenie evangelie verwyder deur Prof. Johan Janse van Rensburg 2012-03-07 05:27 …

Continue reading »

Is dit rassisties om te glo Jesus is uit ‘n maagd gebore?

01/03/2012

Berig van Neels Jackson in die Beeld http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerk-is-raadop-oor-al-die-leuens-20120229 Ek haal aan: “Van Aarde het ook gesê hy meen die teologiese …

Continue reading »

Nuwe atrikels

  • Die leiers van die NG Kerk trek laer om Dr Ben du Toit
  • NG Kerk vee my kommentaar oor du Toit se ondersoek van hulle Facebook-blad af. Waarvoor is hulle bang?
  • Die uitkoms van die dwaalleer tug ondersoek teen Dr Ben du Toit
  • Kevin DeYoung in Boksburg oor Eenheid in die Kerk
  • Kevin DeYoung oor sy besoek aan Suid Afrika
  • Jurie le Roux en Teilhardisme (Of is dit de Chardinisme?)
  • Gemeente treur oor Lina se Heengaan.
  • Kerkbode: Danny Fourie “bedank”.
  • My verskoning aan die NG Kerk leierskap
  • Is jy gered?
  • Kevin DeYoung oor die “manupilasie” van openbare figure.
  • Hoe groot is God se genade? ‘n Lesbiër se verhaal.
  • Dr Kobus Gerber en die “Roomse Gevaar”
  • Ope brief aan Ds Danie Mouton, voorsitter van Bybel Media
  • John Lennox: Kan mense wat “rasioneel -krities” dink die Bybel glo?
  • Verklaring van moderamen rakende Woordfees laat ernstige vrae.
  • Bybel Media ondersteun die growwe dwaalleer van Teilhard de Chardin, New Age guru.
  • Ferdie Mulder oor Abel Pienaar se “krities-rasionele” stompsinnige onnoselheid.
  • Kerkbode Kaskenades! Ds Johannes de Koning se blog.
  • Danny Fourie se eposse aan Pieter Fourie en Danie Mouton

Argiewe

  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • August 2012
  • July 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012
  • March 2012
  • February 2012
  • January 2012
  • December 2011
  • November 2011
  • October 2011
  • September 2011

Interne skakels

  • Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

Die rede

Aangesien u Keiserlike Hoogheid en hoogwaardigheidsbekleërs van my 'n kort, direkte en eerlike antwoord verwag, sal ek een gee.
En hier is dit: Ek kan nie my geloof onderwerp aan die pous of die raad nie, want dit is so helder soos daglig dat hulle self in valse lering verval het, en dat hulle hulleself selfs ooglopend weerspreek.
As ek dus nie oortuig word deur bewyse uit die Heilige Skrif of gesonde rede nie, as ek nie deur die einste Skrif wat ek aangehaal het oortuig word nie, as my gesonde oordeel nie op hierdie manier aan God se Woord onderwerp word nie, kan of sal ek niks terug trek nie, want dit kan nie reg wees dat 'n Christen teen sy Vaderland spreek nie.

Hier staan ek. Ek kan nie nie anders nie.

Mag God my help.

Amen

-- Martin Luther, 1521

* * * * * * * * * * * * **

Panenteïsme is ongelooflik aantreklik vir die natuurlike mens want dit verkondig Satan se oudste pickup line:
“Jy sal soos God wees…”

* * * * * * * * * * * * **

As Jesus ‘n mal leuenaar was soos hierdie dwaalleraars (wat die bestaan van die duiwel ontken) by implikasie beweer, waarom kom ons dan nog kerk toe?

* * * * * * * * * * * * **

Na aanleiding van uitlatings deur Rob Bell in sy boek”Love Wins”, het ‘n dame met die naam, Theresa Morris die volgende kommentaar gelewer, “The wolves in sheep’s clothing are more scary than the Muslim Jihadists. The worst that the the Jihadists can do is kill bodies. After that, people go to Heaven or hell, depending on their relationship with Jesus (Or the lack of it). However, the Robb Bells of the world refuse to enter the narrow gate and they hinder people who are trying. People will go to hell b ecause of them. That is a lot worse than being blown up.”

Kliek hier as jy die blog per epos wil volg!

Blog at WordPress.com. Theme: Chateau by Ignacio Ricci.