• Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

hier staan ek

~ ek kan nie anders nie, mag God my help, Amen

hier staan ek

Monthly Archives: December 2011

Die Duiwel, Adolf Hitler en Switserse kaas

29/12/2011

 ‘n Paar los gedagtes oor die Duiwel – 28 Desember 2012, Cambridge. Deur Ferdie Mulder Kom ons wees eerlik, om …

Continue reading »

Die ontkenning van Jesus se liggaamlike opstanding uit die dood – ‘n Teologiese agtergrond.

29/12/2011

Die ontkenning van Jesus se liggaamlike opstanding uit die dood – ‘n Teologiese agtergrond. Deur Ferdie Mulder Referaat gelewer by …

Continue reading »

Kevin DeYoung se resensie van “Love Wins” deur Rob Bell

29/12/2011

The emerging church is not an evangelistic strategy. It is the last rung for evangelicals falling off the ladder into …

Continue reading »

Ferdie Mulder se Opgestaan!

22/12/2011

Persoonlike indrukke oor, en poging tot resensie van Ferdie Mulder se pas gepubliseerde boek, ‘Opgestaan’. Deur Eckard Briedenhann   1. Ek het …

Continue reading »

Liberale denke in die NG Kerk: Die weg na tragedie

12/12/2011

Deur Somerset (Sommie) Morkel, Pretoria Daar is sedert die afgelope Algemene Sinode baie woorde wat rondvlieg binne en rondom die …

Continue reading »

Bob DeWaay: Die emergent kerk verwerp die evangelie van Jesus.

11/12/2011

Bob deWaay het ‘n uitstekende boek geskryf oor die emergent beweging. “The Emergent Church. Undefining Christianity” Kry dit by Amazon! Ek …

Continue reading »

Brian McLaren se “Generous Orthodoxy” onder die loep.

11/12/2011

A Critique of Brian McLaren, A Generous Orthodoxy by Bob DeWaay “always learning and never able to come to the …

Continue reading »

Prof. Johan Janse van Rensburg oor die emergent kerk

06/12/2011

Hierdie is ‘n opsomming van ‘n lesing wat hy op 24 November in Somerset Wes gelewer het oor die emergent …

Continue reading »

Nuwe atrikels

  • Die uitkoms van die dwaalleer tug ondersoek teen Dr Ben du Toit
  • Kevin DeYoung in Boksburg oor Eenheid in die Kerk
  • Kevin DeYoung oor sy besoek aan Suid Afrika
  • Jurie le Roux en Teilhardisme (Of is dit de Chardinisme?)
  • Gemeente treur oor Lina se Heengaan.
  • Kerkbode: Danny Fourie “bedank”.
  • My verskoning aan die NG Kerk leierskap
  • Is jy gered?
  • Kevin DeYoung oor die “manupilasie” van openbare figure.
  • Hoe groot is God se genade? ‘n Lesbiër se verhaal.
  • Dr Kobus Gerber en die “Roomse Gevaar”
  • Ope brief aan Ds Danie Mouton, voorsitter van Bybel Media
  • John Lennox: Kan mense wat “rasioneel -krities” dink die Bybel glo?
  • Verklaring van moderamen rakende Woordfees laat ernstige vrae.
  • Bybel Media ondersteun die growwe dwaalleer van Teilhard de Chardin, New Age guru.
  • Ferdie Mulder oor Abel Pienaar se “krities-rasionele” stompsinnige onnoselheid.
  • Kerkbode Kaskenades! Ds Johannes de Koning se blog.
  • Danny Fourie se eposse aan Pieter Fourie en Danie Mouton
  • Wat glo Jean Oosthuizen?
  • Die hel breek los by Kerkbode: Storm om Pieter Fourie en Danie Mouton

Argiewe

  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • August 2012
  • July 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012
  • March 2012
  • February 2012
  • January 2012
  • December 2011
  • November 2011
  • October 2011
  • September 2011

Interne skakels

  • Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

Die rede

Aangesien u Keiserlike Hoogheid en hoogwaardigheidsbekleërs van my 'n kort, direkte en eerlike antwoord verwag, sal ek een gee.
En hier is dit: Ek kan nie my geloof onderwerp aan die pous of die raad nie, want dit is so helder soos daglig dat hulle self in valse lering verval het, en dat hulle hulleself selfs ooglopend weerspreek.
As ek dus nie oortuig word deur bewyse uit die Heilige Skrif of gesonde rede nie, as ek nie deur die einste Skrif wat ek aangehaal het oortuig word nie, as my gesonde oordeel nie op hierdie manier aan God se Woord onderwerp word nie, kan of sal ek niks terug trek nie, want dit kan nie reg wees dat 'n Christen teen sy Vaderland spreek nie.

Hier staan ek. Ek kan nie nie anders nie.

Mag God my help.

Amen

-- Martin Luther, 1521

* * * * * * * * * * * * **

Panenteïsme is ongelooflik aantreklik vir die natuurlike mens want dit verkondig Satan se oudste pickup line:
“Jy sal soos God wees…”

* * * * * * * * * * * * **

As Jesus ‘n mal leuenaar was soos hierdie dwaalleraars (wat die bestaan van die duiwel ontken) by implikasie beweer, waarom kom ons dan nog kerk toe?

* * * * * * * * * * * * **

Na aanleiding van uitlatings deur Rob Bell in sy boek”Love Wins”, het ‘n dame met die naam, Theresa Morris die volgende kommentaar gelewer, “The wolves in sheep’s clothing are more scary than the Muslim Jihadists. The worst that the the Jihadists can do is kill bodies. After that, people go to Heaven or hell, depending on their relationship with Jesus (Or the lack of it). However, the Robb Bells of the world refuse to enter the narrow gate and they hinder people who are trying. People will go to hell b ecause of them. That is a lot worse than being blown up.”

Kliek hier as jy die blog per epos wil volg!

Blog at WordPress.com. Theme: Chateau by Ignacio Ricci.