• Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

hier staan ek

~ ek kan nie anders nie, mag God my help, Amen

hier staan ek

Monthly Archives: October 2011

Korrespondensie met Dr. Ben du Toit

30/10/2011

Dr du Toit  is in BEELD aangehaal dat hy glo dat die duiwel nie as persoonlike wese bestaan nie. Nadat …

Continue reading »

Louis Trichardt ring kritiseer die Algemene Sinode van 2011 se besluite.

30/10/2011

Ds Petrus Kriel en die ring van Louis Trichard het op 24/10/2011 besluit om ‘n gespreksdokument uit te stuur oor …

Continue reading »

Die ou, ou tyding

27/10/2011

Wanneer laas het jy duisende mense sien opstaan om Jesus as hulle persoonlike Verlosser en Saligmaker aan te neem? Wanneer …

Continue reading »

Eposse aan hierstaanek.com

26/10/2011

Hier  volg sommige van die eposse wat ek ontvang het. Die doel was nie om elke epos hier te publiseer …

Continue reading »

Voor jy die boodskapper skiet, lees eers hier! (Antwoorde op kritiek teen hierstaanek.com)

25/10/2011

Antwoorde op die mees algemene kritiek op my klag teen die sinode. Lees dit asseblief voor jy my skiet! 1) …

Continue reading »

Plaas die Algemene Sinode van 2011 onder die Kerklike Tug!

16/10/2011

16/12/2011 Aan: Die onderskeie ringe van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat deelgeneem het aan die pas afgelope Algemene Sinode van …

Continue reading »

Opstand van die gepeupel in die NG Kerk

09/10/2011

Hierstaanek wil graag almal in die NG Kerk wie die Bybel as onfeilbare Woord van God aanvaar nooi om aan …

Continue reading »

Die Algemene Sinode van 2011 en die duiwel

05/10/2011

There are two equal and opposite errors into which our race can fall about the devils. One is to disbelieve …

Continue reading »

Kyk hierdie videos vandag!

01/10/2011

Jy is dit aanjouself en jou gemeente verskuldig om die video, “Nuwe Strominge in die teologie” te kyk. 03/03/2012 Die …

Continue reading »

Nuwe atrikels

  • Die leiers van die NG Kerk trek laer om Dr Ben du Toit
  • NG Kerk vee my kommentaar oor du Toit se ondersoek van hulle Facebook-blad af. Waarvoor is hulle bang?
  • Die uitkoms van die dwaalleer tug ondersoek teen Dr Ben du Toit
  • Kevin DeYoung in Boksburg oor Eenheid in die Kerk
  • Kevin DeYoung oor sy besoek aan Suid Afrika
  • Jurie le Roux en Teilhardisme (Of is dit de Chardinisme?)
  • Gemeente treur oor Lina se Heengaan.
  • Kerkbode: Danny Fourie “bedank”.
  • My verskoning aan die NG Kerk leierskap
  • Is jy gered?
  • Kevin DeYoung oor die “manupilasie” van openbare figure.
  • Hoe groot is God se genade? ‘n Lesbiër se verhaal.
  • Dr Kobus Gerber en die “Roomse Gevaar”
  • Ope brief aan Ds Danie Mouton, voorsitter van Bybel Media
  • John Lennox: Kan mense wat “rasioneel -krities” dink die Bybel glo?
  • Verklaring van moderamen rakende Woordfees laat ernstige vrae.
  • Bybel Media ondersteun die growwe dwaalleer van Teilhard de Chardin, New Age guru.
  • Ferdie Mulder oor Abel Pienaar se “krities-rasionele” stompsinnige onnoselheid.
  • Kerkbode Kaskenades! Ds Johannes de Koning se blog.
  • Danny Fourie se eposse aan Pieter Fourie en Danie Mouton

Argiewe

  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • August 2012
  • July 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012
  • March 2012
  • February 2012
  • January 2012
  • December 2011
  • November 2011
  • October 2011
  • September 2011

Interne skakels

  • Artikels
  • Boeke
  • Dwaalleer in die NG Kerk
  • Emergent Teologie
  • Hier staan ek!
  • Wie ek is.

Die rede

Aangesien u Keiserlike Hoogheid en hoogwaardigheidsbekleërs van my 'n kort, direkte en eerlike antwoord verwag, sal ek een gee.
En hier is dit: Ek kan nie my geloof onderwerp aan die pous of die raad nie, want dit is so helder soos daglig dat hulle self in valse lering verval het, en dat hulle hulleself selfs ooglopend weerspreek.
As ek dus nie oortuig word deur bewyse uit die Heilige Skrif of gesonde rede nie, as ek nie deur die einste Skrif wat ek aangehaal het oortuig word nie, as my gesonde oordeel nie op hierdie manier aan God se Woord onderwerp word nie, kan of sal ek niks terug trek nie, want dit kan nie reg wees dat 'n Christen teen sy Vaderland spreek nie.

Hier staan ek. Ek kan nie nie anders nie.

Mag God my help.

Amen

-- Martin Luther, 1521

* * * * * * * * * * * * **

Panenteïsme is ongelooflik aantreklik vir die natuurlike mens want dit verkondig Satan se oudste pickup line:
“Jy sal soos God wees…”

* * * * * * * * * * * * **

As Jesus ‘n mal leuenaar was soos hierdie dwaalleraars (wat die bestaan van die duiwel ontken) by implikasie beweer, waarom kom ons dan nog kerk toe?

* * * * * * * * * * * * **

Na aanleiding van uitlatings deur Rob Bell in sy boek”Love Wins”, het ‘n dame met die naam, Theresa Morris die volgende kommentaar gelewer, “The wolves in sheep’s clothing are more scary than the Muslim Jihadists. The worst that the the Jihadists can do is kill bodies. After that, people go to Heaven or hell, depending on their relationship with Jesus (Or the lack of it). However, the Robb Bells of the world refuse to enter the narrow gate and they hinder people who are trying. People will go to hell b ecause of them. That is a lot worse than being blown up.”

Kliek hier as jy die blog per epos wil volg!

Blog at WordPress.com. Theme: Chateau by Ignacio Ricci.